Sola fidei

in Preke
2017-10-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 24 Spe 2017 Skrif: 1 Sam 17: 20-57 Sola fidei … Geloof alleen, net geloof! Mens moenie oor Goliat moedeloos word nie… Dawid besef hierdie reus is voor God bitter min … Soos die Here hom beskerm het in die veld waar hy vee oppas, so sal dit ook hier…

Lees Meer

Geloof Alleen

in Preke
2017-10-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 17 September 2017 Skrif: Romeine 1:17 Rom 1:17 Geloof alleen! Sola fidei. Hierdie vers het groot rol gespeel in die Reformasie. Die Evangelie, die hemelse goeie nuus: God spreek mense vry enkel en alleen omdat hulle glo!  Geloof sê: Die toekoms is niks onseker nie. Dit behoort aan God, dis…

Lees Meer

Barmhartigheidsondag

in Preke
2017-09-13

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 27 Aug 2017 Skrif: Jakobus 1:17-27 Moenie dink nie. Doen net. Dit is die bekende uitdrukking wat gebruik word in die fliek en boek van Leon van N”!ierop, “Ballade vir ‘n enkeling”! Lindie Strydom het tydens haar besoek aan ons gemeente met die Damesoggend ‘n stelling gemaak. Sy het dit…

Lees Meer

Die wat vreugde vind in die woord van die Here….

in Preke
2017-08-27

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 20 Aug 2017 Sola Scriptura? Resultaat: Woordarmoede? Prof Piet Naudé: Laat ons by ons predikante begin: Lanklaas gehoor: Piet ek is moeg van Bybelstudie doen. Nee hulle kla hulle is moeg van vergaderings!! Hulle is moeg van allerhande shows en trends! Makro gemeentes spesialiseer! Predikante opgelei in Woord-bediening, maar hulle…

Lees Meer

Maak Leeg, sodat God kan volmaak!

in Preke
2017-08-27

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 13 Aug 2017 Skrif: Romeine 10:5-15 en Romeine 12:1 Inleiding Dink vir ‘n oomblik aan die week wat verby is. Hoe het jou program gelyk? Hoe lyk jou program vir die week wat kom? Jy het dalk ‘n groot projek by die werk waaroor jy toesig hou en bestuur. Dan…

Lees Meer

Laat U Koningkryk Kom!

in Preke
2017-08-13

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Matt 6:7-13 Datum: 6 Aug 2017 11 Sept 2001 Al Kaida terroristegroep die wêreld handel sentrum. Koning Lodewyk XV Frankryk aanleiding tot Franse Revolusie. Een van sy absurde opdragte: God word verbied om hier wonderwerke te doen. Op las Lod XV koning van Frankryk. Vermoedelik oor sy bandelose lewe. Dag…

Lees Meer

Psalm 23

in Preke
2017-07-31

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Psalm 23 Ps 23:1-6 Feespsalm, troospsalm, lewe, dood, vreugde, hartseer, voorspoed, teenspoed, Geloofsbelydenis van iemand wat die Here ken van sy jeug af! Wie ken ‘n herder/skaapwagter, wie het al self skape opgepas? Wie wil dit vir ‘n beroep doen? Wie wil snags in die veld deurbring, bedags agter skape…

Lees Meer

Wie mag die berg van die Here opgaan?

in Preke
2017-07-31

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Psalm 24 Wie mag die berg van die Here opgaan? Presies waarna verwys hierdie opmerking? Wel dis beslis nie ons wat op die berg van die Here mag klim nie. Ons is vuil van hande en onsuiwer van hart, ons verknog ons siel aan nietigheid en ons misbruik die Naam…

Lees Meer

U is my lewe, U sorg vir my

in Preke
2017-07-16

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 9 Julie 2017 Skrif: Psalm 16:5,6 Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. Ek het gedink aan my ouerhuis, jare tevore toe ek ‘n…

Lees Meer

My tye is in u hand

in Preke
2017-07-16

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 2 Julie 2017 Skrif: Psalm 31:16 My tye is in u hand. My tye en U is my God! Van tyd kan mens baie dinge sê. Tyd heel wonde en laat ‘n mens vergeet. Tyd vlieg verby en namate jy ouer word, lyk dit of tyd al hoe vinniger vlieg….

Lees Meer