Nuwe Lewefees – Manne Ontbyt

in Nuus
2017-08-13

Kom kuier saam met jou familie en vriende rondom ‘n heerlike ontbyt. Die geestelike en liggaamlike aspekte van manwees word aangespreek. Pak die lewenspad aan met hernude lewenslus: jou batterye vol gelaai. Hope pret en plesier buiten die sprekers van die dag. Maak seker jy is daar. Bespreek jou sitplek nou.

Lees Meer

Vrouekamp 2017

in Nuus
2017-07-02

Die dames van NG Kerk Alberton-Wes het die jaar heerlik vrouekamp gehou! Dit was omtrent ‘n bederf naweek. Ons het heerlik geeet, gekuier, gesing en natuurlik heel belangrikste is dat on by mekaar geleer het van hoe God ‘n invloed in ons almal se lewens het. Dat God ons life het en gewbruik liggaam vir…

Lees Meer

Kategese afsluiting – VETPRET!

in Nuus
2015-08-17

Vanjaar beplan ons om 2015 se Kategese af te sluit met ‘n naweek vol pret. Dit gaan GROOT wees, dus vertel ons julle solank daarvan. Op Saterdag 28 November 2015, gaan ons ‘n pretdag hou vir al ons kinders. Hierdie gaan ‘n geleentheid wees wat die kinders nie kan misloop nie. Ons gaan lekker speel,…

Lees Meer

LAERSKOOLKAMP 2015

in Nuus
2015-08-17
  • LAERSKOOLKAMP 2015
  • LAERSKOOLKAMP 2015
  • LAERSKOOLKAMP 2015
  • LAERSKOOLKAMP 2015

Op 7-9 Augustus is vanjaar se Laerskoolkamp gehou by die Sionsbergh kampterrein, net buite Heidelberg. Met baie opgewondenheid het 30 van ons om 17h00 op 7 Augustus vanaf die Kerk vertrek in ons Ligstad bussie. Die hele naweek is gevul met lekker speletjies, kreatiewe aktiwiteite, spanwerk en baie pret. Tydens die kamp het ons saam…

Lees Meer

Kids Games 2015

in Nuus
2015-08-17

Elke jaar word daar tydens die Junie-Julie vakansie ‘n vakansie-program aangebied deur die NG gemeentes van Alberton. Drie weke se pret was verskaf deur NG Alberton-Suid, NG Alberton-Wes en NG Brackendal. Hierdie program, Kidsgames, word aangebied vir enige en alle Laerskool kinders en bied vir hulle die geleentheid om tydens die skoolvakansie besig te bly…

Lees Meer

Baie geluk aan Dinique Kotze

in Nuus
2015-07-06

Dinique Kotze was Sondag 5 Julie 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kindjie asook die families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees.

Lees Meer

Klipkoppiefees 2015 – Ons kort hande

in Nuus
2015-05-20
Klipkoppiefees 2015 – Ons kort hande

Dit is amper weer daardie tyd. Ons kort hande GROOT ASB om hierdie jaar nog ‘n groter fees te kan he. Kyk waar jy kan inpas, enige hulp sal waardeer word. Plaas skoonmaak Skoonmaak op Meyer-plaas tot 23 Mei elke   Saterdag, alle hulp WORD waardeer. Vicky 0828827558 Hekke Gee u naam op by Vicky indien…

Lees Meer

Geluk aan Dawid Johannes Bauer.

in Nuus
2015-05-04

Dawid Johannes Bauer was Sondag 3 Mei 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kindjie asook die families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees.

Read More