Huweliksnaweek – Bespreek NOU!!!

in Nuus
2015-04-27
Huweliksnaweek – Bespreek NOU!!!

Fokus: Kommunikasie en beplanning (bv. finansies) in die huwelik Vanaf Vrydag om 17:00 tot Sondag na middagete. Akomodasie sluit beddegoed en handoeke in Volle etes word voorsien sowel as ‘n happie met teetyd! Ongelukkig word daar geen voorsiening gemaak vir kinders van enige ouderdom. Daar word wel ‘n program vir die kinders gedurende die naweek…

Lees Meer

#imagine 2015

in Nuus
2015-04-22
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015

Op die naweek van die 10de – 12de April is ‘n groep van Alberton-Wes se tieners na die #Imagine-Jeugkamp. Hierdie kamp is vanjaar gehou by Malojeni Game Farm. Tydens hierdie geleentheid was daar sowat 4000 jongmense wat saam die Here geloof en prys het. Daar was ‘n orkes wat aan hoof van die aanbidding gestaan…

Lees Meer

Die Kruis is leeg, wat nou?

in Preke
2015-04-20

Leraar : Tessa Freeman Skriflesing : 1 Johannes 3:1-7 Datum : 19 April 2015 (Aand ) 1 Johannes 3:1-7 1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. 2 Geliefdes,…

Lees Meer

Jesus ons Here (Paassang Diens)

in Preke
2015-04-20

Dr Jerry Fourie saam met die mannekoor onderleiding van die Mnr Bennie Bierman Datum : 19 April 2015 ONSE VADER Lied 266 TOETREDE Koorsang – Laat ons sing van ons Verlosser Lied 219:1, 2 en 3 VOTUM EN SEëNGROET GELOOFSBELYDENIS Koorsang – Belydenis en gebed Skriflesing – 1 Korinthiërs 16:13 en 14 en Efesiërs 4:4,…

Lees Meer

Daarom het Ek gekom

in Preke
2015-04-19

Klank opname sal later beskikbaar wees Leraar : Ds Deon Louw Skriflesing : 1 Joh 1:1 – 1 Joh 2:2 Datum : 12 April 2015 Bome en plante word aan hulle blom of vrug geken Wys blomme en lees voor uit plantboek Waarom het Christus gekom? “Ek het gekom, sodat hulle die lewe kan hê,…

Lees meer

Baie Geluk Marius Lian de Kock & Kaitlynn van Rensburg se Doop

in Nuus
2015-04-19

Marius Lian de Kock asook Kaitlynn van Rensburg was Sondag 19 April 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kinders asook hulle families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees. Marius Lian de Kock Kaitlynn van Rensburg

Lees meer

DIENS VAN DUISTERNIS

in Preke
2015-04-03

Klank  opname sal later beskikbaar wees. Leraar : Deon Louw Datum : 2 April 2015 14Toe het een van die twaalf dissipels, die een wat Judas Iskariot genoem is, na die priesterhoofde toe gegaan 15en gesê: “Wat sal julle my gee as ek sorg dat Jesus in julle hande kom?” Hulle het hom toe dertig…

Lees Meer