Hy stuur ons

in Preke
2015-05-31

Leraar : Ds Deon Louw Datum : 24 Mei 2015 Skriflesing : Handelinge 2 : 1-14 Diens : Kerk Pinksterfees is een van die belangrikste feeste in die Joodse tradisies. Dit is die fees waar die Jode die eerste opbrengs van die oes aan die Here kom wy. Met hierdie fees wemel Jerusalem van die…

Lees Meer

God se Gees werk in ons

in Preke
2015-05-31

Leraar : Ds Deon Louw Skriflesing : 3 : 1-17 Datum : 17 Mei 2015 Diens : Gesinsdiens Wie van julle het al ooit die wind gesien? Sit ‘n waaier voor in die kerk aan. Roep ‘n paar kinders om aan die wind te voel. Laat die kinders om die beurt beskryf wat hulle sien…

Lees Meer

God se Gees…die geheimenis

in Preke
2015-05-31

Leraar : Dr Jerry Fourie Skriflesing : Skrif: Joh 3:3-8 Rigters 13:1-24 Datum : 17 Mei 2015 Diens : Kerk Die krag en Werking van die Heilige Gees lê op daardie vlak waar ons nie alles met ons verstand kan uitwerk nie. Ons het met die mier en die sprinkaan en die dassie en die…

Lees Meer

As ons oe oopgaan

in Preke
2015-05-31

Leraar : Prop Tessa Freeman Skriflesing : Luk 24 : 44-53 Datum : 10 Mei 2015 Diens : Gesinsdiens Wie van julle kan vir my vanoggend vertel watter spesiale dag gaan ons Donderdag vier? (Hemelvaart). Ons weet mos Jesus het aarde toe gekom en toe het Hy hier op aarde vir ons sondes aan die…

Lees Meer

Klipkoppiefees 2015 – Ons kort hande

in Nuus
2015-05-20
Klipkoppiefees 2015 – Ons kort hande

Dit is amper weer daardie tyd. Ons kort hande GROOT ASB om hierdie jaar nog ‘n groter fees te kan he. Kyk waar jy kan inpas, enige hulp sal waardeer word. Plaas skoonmaak Skoonmaak op Meyer-plaas tot 23 Mei elke   Saterdag, alle hulp WORD waardeer. Vicky 0828827558 Hekke Gee u naam op by Vicky indien…

Lees Meer

Geluk aan Dawid Johannes Bauer.

in Nuus
2015-05-04

Dawid Johannes Bauer was Sondag 3 Mei 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kindjie asook die families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees.

Read More