Een Koning, een huisgesin

in Preke
2015-06-28

Leraar : Prop Tessa Freeman Datum : 28 Junie 2015 Skiflesing : Markus 7 : 24-35 Net voor hierdie gedeelte in Markus 7 waarin Jesus na Tirus toe gaan, lees ons in vers 1-23 dat Hy saam met Sy dissipels is. Die dissipels loop in die lande en eet van die koring, ook lees ons…

Lees Meer

Verleentheid of Geleentheid?

in Preke
2015-06-21

Leraar : Prop Tessa Freeman Datum : 14 Junie 2015 Tema : Verleentheid of Geleentheid? Hierdie teksgedeelte vat mens so half op ‘n emosionele wipplank rit – aan die eenkant lees ons van Jakobus se absolute wrede dood en Petrus wat gearresteer word, maar aan die anderkant van hierdie vrylating van Petrus op ‘n God…

Lees Meer