SOUT VIR DIE AARDE EN LIG VIR DIE WÊRELD

in Preke
2015-07-28

Leraar : Prop Tessa Freeman (Gesin saal Diens) Datum : 27 Julie 2015 Skirf : Matteus 5:13-16 Voordat ons vanoggend se teksgedeelte saam lees, wil ek eers vir julle vra of julle weet in watter tyd van die kerklike jaar is ons nou? (Koninkrykstydperk). Ons het mos ‘n hele paar maande terug Paasfees gevier en…

Lees Meer

Ek glo in God die Vader

in Preke
2015-07-27

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 26 Julie 2015 Skrif : Joh 1 : 14-18 Die HK plaas eers die klem op God se Vaderskap. Asb hierdie gaan nie oor die manlike/vroulike eienskappe nie. Ons gaan vanoggend stilstaan by verhoudings. Die eerste artikel: Ek glo in God die Vader … Skepper! Luister mooi wat…

Lees Meer

Van bywoner tot …?

in Preke
2015-07-19

\ Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 19 Julie 2015 Skirflesing : 1 Kon 17:1         1 Kon 17:1 Elia dieTisbiet was ‘n bywoner uit Gilead. Om een of ander rede trek die geskiedenis, die pad wat die Here met Elia stap, my aan. Ek wou vanoggend sommer net so bietjie stilstaan by heilsekerheid:…

Lees Meer

Om daad by die woord te voeg

in Preke
2015-07-12

Leraar : Prop Tessa Freeman Datum : 12 Julie 2015 Skriflesing : Matt 21 : 23-32 23Jesus het na die tempel toe gegaan, en terwyl Hy besig was om die mense te leer, kom die priesterhoofde en die familiehoofde van die volk na Hom toe en vra: “Met watter gesag doen u hierdie dinge? En…

Lees Meer

Baie geluk aan Dinique Kotze

in Nuus
2015-07-06

Dinique Kotze was Sondag 5 Julie 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kindjie asook die families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees.

Lees Meer