God se Lig versterk ons spesiale verhouding! (28 Dae)

in Preke
2015-08-29

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 23 Aug 2015 (Aand Diens) Skrif : Jesaja 49:13-21 God is ontrou? Hy verlaat en vergeet sy kinders? Israel is venynig teenoor God. Hul beskuldig God van ontrou? Die ergste is dat presies die teenoorgestelde waar is ten opsigte van God se liefde en trou. Hulle sê God…

Lees Meer

Ter Helle Neergedaal

in Preke
2015-08-29

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 23 Aug 2015 Skrif : Luk 23 : 44-47 Ter helle neergedaal. Staan hierdie uitdrukking op die regte plek? Gekruisig, gesterwe en begrawe is en ter helle neergedaal het: Eers gekruisig, toe gesterf het, toe begrawe is en toe hel toe gegaan het? As Hy dan hel toe…

Lees Meer

Kategese afsluiting – VETPRET!

in Nuus
2015-08-17

Vanjaar beplan ons om 2015 se Kategese af te sluit met ‘n naweek vol pret. Dit gaan GROOT wees, dus vertel ons julle solank daarvan. Op Saterdag 28 November 2015, gaan ons ‘n pretdag hou vir al ons kinders. Hierdie gaan ‘n geleentheid wees wat die kinders nie kan misloop nie. Ons gaan lekker speel,…

Lees Meer

LAERSKOOLKAMP 2015

in Nuus
2015-08-17
  • LAERSKOOLKAMP 2015
  • LAERSKOOLKAMP 2015
  • LAERSKOOLKAMP 2015
  • LAERSKOOLKAMP 2015

Op 7-9 Augustus is vanjaar se Laerskoolkamp gehou by die Sionsbergh kampterrein, net buite Heidelberg. Met baie opgewondenheid het 30 van ons om 17h00 op 7 Augustus vanaf die Kerk vertrek in ons Ligstad bussie. Die hele naweek is gevul met lekker speletjies, kreatiewe aktiwiteite, spanwerk en baie pret. Tydens die kamp het ons saam…

Lees Meer

Kids Games 2015

in Nuus
2015-08-17

Elke jaar word daar tydens die Junie-Julie vakansie ‘n vakansie-program aangebied deur die NG gemeentes van Alberton. Drie weke se pret was verskaf deur NG Alberton-Suid, NG Alberton-Wes en NG Brackendal. Hierdie program, Kidsgames, word aangebied vir enige en alle Laerskool kinders en bied vir hulle die geleentheid om tydens die skoolvakansie besig te bly…

Lees Meer

My Here : Apostoliese Geloofsbelydenis

in Preke
2015-08-12

Leraar : Ds. Deon Louw Datum : 9 Aug 2015 Skrif : Johannes 20:1-28 Wat gebeur in hierdie verhaal? Daar word aan Tomas vertel deur die ander dissipels dat Jesus uit die dood uit opgestaan het. Tomas was nie teenwoordig toe Jesus aan die ander verskyn het nie. Daarom vra hy vir tasbare bewyse. Daarom…

Lees Meer

Here U Lig (28 Dae)

in Preke
2015-08-03

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 2 Aug 2015 Skrif : Jesaja 20 (28 Dae) Die Here Herder kom tel sy volk op. Profesie is musiek in volk se ore. Lank wag vir hulp eensklaps verby. Vreugdevure kan aangesteek word. Uitkoms is hier! Uitkoms? V2 sê swaarkry is verby, klaar geboet vir sonde, volle…

Lees Meer

Ek glo in God die Skepper (Gesins Saal Diens)

in Preke
2015-08-03

Leraar : Prop Tessa Freeman Datum : 2 Aug 2015 Skrif : Kol 1 : 15-16 Wat is ‘n Belydenis? Apostoliese geloofsbelydenis: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en aarde… Skeppingsverhaal: Dag 1: God het lig geskep. Die lig het Hy die dag genoem en die donker het…

Lees Meer

Ek glo in God, die Almagtige…Skepper

in Preke
2015-08-03

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 2 Aug 2015 Skrif : Kol 1:15-16 Ek glo dat die ewige Vader van ons Here Jesus wat die hemel en die aarde met alles wat daarin is, uit niks geskep het nie. Aan die roer van die skepping is Christus, Kol 1:15-16. Hemel en aarde! Sigbaar en…

Lees Meer