Verlore Seun (Diens 2)

in Preke
2015-09-26

Leraar : Ds Deon Louw Datum : 6 September 2015 Skrif : Lukas 15:11-32 In hierdie verhaal is dit nie sommer enige iets wat wegraak nie. Dit is ‘n pa se seun. Die jongste seun van die pa vra of hy fit wat hy sou erf indien die pa sou sterf of hy dit nou…

Lees Meer

Ter Helle Neergedaal Het

in Preke
2015-09-26

Leraar : Ds. Deon louw Datum : 23 Aug 2015 Skrif : Romeine 7:15-24 Wat beteken dit as ons bely ter helle neergedaal? Op dieselfde wyse het daar ook uiteenlopende uitlegteorieë ont-wikkel rondom die uitdrukking dat Jesus ter helle neergedaal het en hulle sou inderdaad lei tot verskillende sieninge van die betekenis van hierdie uitdrukking,…

Lees Meer

Jesus voor die Joodse raad

in Preke
2015-09-26

Leraar : Ds. Deon Louw Datum : 16 Augustus 2015 Skirf : Matteus 27:11-26 Wat gebeur in hierdie verhaal? Onder Romeinse bewind is dit nie moontlik gewees vir die Joodse Raad om Jesus die doodstraf toe te dien nie. Dit kon slegs gebeur met die toestemming van Rome. Dit is die rede waarom Jesus voor…

Lees Meer

Ek glo in die Heilige Gees

in Preke
2015-09-26

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 20 September 2015 Skirf : Eseg 47 : 8-12 Vr 53: Wat glo jy van “die Heilige Gees”? Antwoord: Eerstens is Hy saam met die Vader en die Seun ware en ewige God (a). Tweedens is Hy ook aan my gegee (b) sodat Hy my deur ‘n ware…

Lees Meer

Kyk Jesus kom weer!

in Preke
2015-09-26

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 13 September 2015 Skirf : Open 21:22-27 en 22:1-5 Vraag: Hoe word jy getroos deur die wederkoms van Christus om die lewendes en die dooies te oordeel? Antwoord: Dat ek in alle droefheid en vervolging dieselfde Persoon met gespanne verwagting as Regter uit die hemel verwag (1) wat…

Lees Meer

Verlore Seun???

in Preke
2015-09-26

Leraar : Dr Jerry Fourie Datum : 6 September 2015 Skrif : Lukas 15:11-32 3 invalshoeke, 3 moontlike hoofkarakters? Verlore seun? Liefdevolle vergewende vader en oudste seun!! ‘n Vader kon sy erfporsie verdeel: Deut 21:17-21; die seun sê eintlik vir die Vader: Jy is vir my dood. Gee my erfporsie. Leer op harde manier. Baie…

Lees Meer