Stilte

in Preke
2015-12-28

Leraar : Dr. Jerry Fourie Datum : 27 Desember 2015 Skrif : Lukas 18:1 Gebedstyd?Iemand het gesê in die windstilte tussen Kersfees en Nuwejaar wanneer daar nie veel gebeur nie, is dit ‘n goeie tyd om aandag te gee aan die leemtes in my geestelike lewe. Die jaar het gou-gou weer nuwe spoed en daarom…

Lees Meer

Advent Tyd

in Preke
2015-12-28

Leraar : Dr. Jerry Fourie Datum : 20 Desember 2015 Skrif : Matt 1:23  “Kyk die maagd sal swanger word en aan ‘n seun geboorte gee en hulle sal Hom Immanuel noem” – wat as dit vertaal word, beteken ‘God is met ons.” (Jes 7:14) Open 21:1-3. Kyk, God se woonplek is by die mense….

Lees Meer

Kersdag – Wie is hierdie Jesus vir my?

in Preke
2015-12-28

Leraar : Dr. Jerry Fourie Datum : 25 Desember 2015 Skrif : Matt 2 : 1-12 Krip, kruis, kroon. Paar fassette van Jesus se lewe: Waar laat dit my op hierdie vreugdesdag? Die stal so bietjie avontuur, die krip dalk vernederend, die kruis tragies, hartseer, die kroon die volle beloning! Die wyse manne sien die…

Lees Meer

Derde Adventsondag- Sondag van vreugde

in Preke
2015-12-15

Leraar : Prop. Tessa Freeman Datum : 13 December 2015 Skrif : Heb 7 : 23-28 Advent:Die woord Advent beteken ‘kom’ of ‘arriveer’. Die fokus van die hele seisoen is die voorbereiding om die geboorte van Jesus Christus te vier in sy eerste Advent (eerste koms), en die afwagting van die terugkeer van Christus in…

Lees Meer