Met God oppad…in afhanklikheid

in Preke
2016-01-25

Leraar : Dr. Jerry Fourie Datum : 24 Januarue 2016 Skrif : Eksodus 33:14-23 Daar is ongelukkig geen klank opname beskikbaar nie Die Here wil die volk vernietig. Direkte afloop van die goue kalf. Die proses waar Moses by die Here intree en pleit. Moses gebruik sy bevoorregte posisie by God om Gods guns terug…

Lees Meer

Met God Oppad

in Preke
2016-01-19

Leraar ; Dr. Jerry Fourie Datum : 17 Januarie Skrif : Eksodus 33 :10-17 1. Die opdrag wat die Here aan Moses gegee het, was gewis nie maklik nienl om die uitverkore volk, ‘n moeilike klomp mense? God se volk? na die beloofde land te lei nie. Meer as een keer het hulle Moses na…

Lees Meer

In Sy Teenwoordigheid

in Preke
2016-01-17

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 10 Januarie 2016 Skrif: Eksodus 3:1-16 Moses se verhaal is ‘n uitstekende gevalle om ‘n taak vir Hom uittevoer. Moses gee sy steun om die Hebreërs uit slawerny te bevry nog voordat God hom vir die taak geroep het. Toe Moses God by die brandende bos vertel gevra en ontvang…

Lees Meer

God verskyning

in Preke
2016-01-04

Leraar : Ds. Deon Louw Skrif : Jesaja 60 : 1-6 Datum : 3 Januarie 2016 Ons begin met die fees van Epifanie. Dit word afgelei van die Griekse word “epiphaneia” wat Godverskyning beteken: Jesus se koms na die aarde Die Vader en die Heilige Gees se teenwoordigheid tydens Jesus se doop Jesus se mag…

Lees Meer