Die koringkorrel moet in die grond val…..?!

in Preke
2016-02-23

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 21 Februarie 2016 Skrif: Joh 12:20-28 God is so groot en dan kom hurk Hy by die ashoop om geringstes in die oë te kyk. Christenskap is regtig soms vir die kerk ‘n probleem. Ons het 2 soorte belydenisse. Die een bely ons met die kop. Ons stem saam, maar…

Lees Meer

Die vrugtelose vyeboom saam met Jesus oppad

in Preke
2016-02-15

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 14 Feb 2016 Skrif: Mark 11:12-14 Maandag, Jesus oppad van Betanië (dalk Betfage) na Jerusalem. Jesus woon in Galilea, maar Hy is in Jerusalem vir die Pasga of sal ons sê, dié Pase!! Wat hier gebeur moet iets van Jesus se spanning beskryf, of gewoon net Jesus se teleurstelling?! Wat…

Lees Meer

Ek in Sy identiteit

in Preke
2016-02-07

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 7 Februarie 2016 Skrif:Lukas 9:28-36 Wanneer ons na hierdie verhaal kyk is daarmeer as een ding aan die gebeur. Eerstens verander Jesus se gesig en Sy klere. Daar vind ‘n verheerliking plaas op die berg. Dan is daar Moses en Eliasaam met die stem uit die wolk.Hierdeur word bevestig oor…

Lees Meer

Week van gebed : In die Lig wandel

in Preke
2016-02-02

Leraar : Dr. Jerry Fourie Donderdag 21 Januarie 2016  Skrif : Gen 5:24  In die Lig wandel …!!! Iemand naby aan jou…deel in die Lig. Jul deel so baie, doen dinge saam, saam in blydskap, saam in seer en pyn, Vinkel en koljander, die een soos die ander! Ons wil naby wees. Indien weg van…

Lees Meer

Week van gebed : Laat daar lig wees …?!

in Preke
2016-02-02

Leraar : Dr. Jerry Fourie Woensdag 20 Januarie 2016  Skrif : Gen 4:9  Laat daar lig wees …?! In mense se lewens? Gen 4:9 Toe vra die Here vir Kain: Waar is jou broer Abel? Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na…

Lees Meer

Week van gebed – Laat daar lig wees

in Preke
2016-02-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Maandag aand 18 Januarie 2016 Skrif : Gen 1:3 . Watse lig? Laat die chaos deur orde vervang word! Skei wat sleg is, duister, van dit wat goed is, Gods lig. En daar was lig. V14-16 Dag vier, son, maan+sterre. 1. Lig is een van die oer elemente. God laat lig…

Lees Meer

Week van gebed- In die begin het God die hemel en die aarde geskep

in Preke
2016-02-02

Leraar; Dr. Jerry Fourie Sondag aand: 17 Januarie 2016 Gebed: Gen 1:1 By die begin: Univ Proffie bekend vir intellek en skerpsinnigheid, eenmaal besondere ingewikkelde opdrag aan nagraadse studente. Hul was verstom. Een gewaag om te vra: Professor waar begin mens so werkstuk? Dames en here, baie dankie, dis nou werklik een van die maklikste…

Lees Meer

In God se huis werk dinge anders…

in Preke
2016-02-02

Leraar: Prop. Tessa Freeman Datum: 31 Januarie 2016 Skrif:Matt 5:1-13 Stel jou voor: Jesus staan op die berg. Rondom Hom, is daar ‘n groot skare en die dissipels (die dissipels wat nie te lank terug, ook deel was van hierdie skare, deel was van hierdie gemeenskap). En wat Jesus nou vir hulle gaan leer, gooi…

Lees Meer