Op God Se Skoot

in Preke
2016-06-27

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum : 26 Junie 2016 Skrif: Psalm 131 4 Julie 1997: Merkwaardige datum. Sojourn op Mars. Piepklein onbemande ruimtetuig land op planeet Mars. O die wonder van tegnologie. Die wonder van die mens! Trots op die asemrowende ontdekkingsreis! Prestasies van die mens!! Begin ons ons te gou verbeel dat ons so…

Lees Meer

As die Here ons nie gehelp het nie?

in Preke
2016-06-26

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 19 Junie 2016 Skrif : Ps. 124 Met God oppad te wees wanneer dinge totaal buite beheer raak. Die lewe kan so vol turbulensie wees. Lugstrome wat totaal onverwags, met geweld ons veilige omgewing kan rondskud! Die psalmdigter kyk terug op Israel se veelbewoë geskiedenis. Iewers het hierdie turbulensie die…

Lees Meer

Die ongenooide Gas

in Preke
2016-06-19

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 12 Junie 2016 Skrif :Lukas 7:36-8:3 Watgebeur in hierdieverhaal? In hierdieverhaal is Jesus besigom God se genade en deernisvirmense, soosek en jy, uittebeeld. Watgebeur met die eenwat mag deel in die verlossingswerk wan God. Lukas gbruikhierdieverhaalomklemteplaas op God se vergifnis en dannatuurlikwathieruitspruit is die implikasiedaarvan. Anders as in die anderEvangelies…

Lees Meer

Die kerk lewe

in Preke
2016-06-05

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datumg: 5 Junie 2016 Skrif : Hand 5:16 Die Kerk lewe! Lukas die dokter beleef iets wat hy nie gedink het in die mediese praktyk enigsens moontlik is nie. ‘n Klomp vissermanne word nou mediese redders! Dit moes vir hom baie ongewoon gewees het. Ergste van alles, dis mense van Galilea…

Lees Meer