In groen weivelde laat Hy my rus

in Preke
2016-08-29

Leraar: Dr Jerry Fourie Datum : 21 Aug 2016 Skrif: Ps 23  Ps 23:2 In groen weivelde laat Hy my rus; na water waar daar rusplek is, lei Hy my. Ten spyte van al die iPads, selfone, rekenaars, motors, en noem op, gaan dit al erger in ons lewens en ons is gejaag en onder…

Lees Meer

Ons ontmoet ons Vader in sy heiligheid.

in Preke
2016-08-15

Leraar: Dr.  Jerry Fourie Skrif: Matt 6: 9-13 Datum: 14 Aug 2016 Waarom kom eerbiedig ek Sondag en kom kerk toe? Hierdie ontmoeting in die kerk saam met medegelowiges hou die potensiaal in om die lewende en heilige Vader wat in die hemel is, te ontmoet en in sy Teenwoordigheid sy heiligheid te ervaar. Die…

Lees Meer