Prys van ‘n offer…?

in Preke
2016-12-19

Leraar: Dr. Jerry Fourie  Datum: 30 Okt 2016 Skrif: Sam 24:10,17-25 Dawid veroorsaak pes Eienaardige verhaal waarin hierdie juweel van ‘n teks verskuil lê. Dawid het volk laat tel. Waarskynlik ‘n daad van hoogmoed. Op Dawid se versoek om liewer in die hand van die Here te val, word pes onder die volk gestuur. Op…

Lees Meer

Al sou die vyeboom nie bot nie

in Preke
2016-12-19

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 23 Okt 2016 Skrif: Habakuk 3: 1 – vv Wanneer ons die T.V. aanskakel, om die internet artikels lees, die koerant oopmaak dan lees ons van die onstuimigheid op universiteitskampusse regoor die land, politieke verwarring, die ekonomie wat sleg vaar, die droogte en waterbeperkings ens, ens. Saam met dit alles…

Lees Meer

Aan God al die lof! – Gesinsdiens

in Preke
2016-12-19

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 16 Okt 2016 Skrif : 1 Pet 1: 3 9 Wat is dit wat ons ontvang het deur Jesus se dood en opstanding? Ons het die nuwe lewe gekry. Is on snog sondaars? Nee! Ons is nie meer sondaars nie. Ons is kinders van God. Wanneer ons hierdie gedeelte uit…

Lees Meer

Ek dank my God elke keer …!

in Preke
2016-12-19

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 16 Oktober 2016 Skrif: Fil 1:1-8 Die brief van blydskap. Kom Sondag kerk toe omdat ons so dankbaar is. Ons wil elke doelbewus dankbaarheid nastreef. Selfs ook oor daardie dinge wat ons anders sou wou hê. In swaarkry tye as ek dit sou regkry om dankbaar te leef, dan weet…

Lees Meer

Wat wil God drie-enig vir my …?!

in Preke
2016-12-19

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 2 Okt 2016 Skrif: Rom 12:1-3 Die wesentlike van godsdiens? My hoogste roeping is aanbidding! Ware aanbidding is wanneer ook my liggaam in diens van God gestel word. My liggaam is tempel van God. Ontwerp deur ‘n argitek. Gebou deur ‘n kundige. Plek van aanbidding. Bemagtig deur die HG in…

Lees Meer

Het jy My lief…?

in Preke
2016-12-19

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 25 Sep 2016 Skrif: Joh 21:15-17 Ek kom kerk toe om my liefde vir Jesus te bely. Wat is my reaksie as Jesus die vraag vra: Simon, seun van Johannes, het jy my lief? By die meer, situasie onseker. Jesus verskyn kort-kort uit die dood. Hulle is weg uit Jerusalem…

Lees Meer