God het my lief, en ek …?!

in Preke
2017-02-26

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 19 Feb 2017 Skrif: Joh 3:14-16  Soos Moses die slang in die woestyn verhoog het … Die inisiatief vir ons redding kom van God. In die woestyn laat Hy Moses dit doen, met ons redding kom doen Hy self. God stuur sy Seun Jesus Christus. Sy hoofrede: Liefde! Dit bedek…

Lees Meer

Ek behoort aan Christus

in Preke
2017-02-20

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 12 Feb 2017 Skrif: Efes 4:12-16 Hoe het die eerste gemeente ontstaan? Jesus het na hierdie aarde gekom, dissipels opgelei en toegerus. Dan die bittere kruisweg. Hy sterf. Sy dissipels op een na laat Hom in die steek. Nadat Hy sterf, word begrawe en staan op uit die dood. Dan…

Lees Meer

Die God van Liefde

in Preke
2017-02-13

Leraar: Ds. Deon Louw Datum : 5 Feb 2017 Skrif: 1 Johannes 4:7-21  Waar is die God van liefde? Waarom lyk die aarde dan so? Waarom is daar soveel oorlog? Waarom is my geliefde dan siek? Waarom moes my kind sterf? Hierdie is tipiese vrae wat gevra word deur gelowiges en ook nie-gelowiges. Is dit…

Lees Meer

Sout vir die aarde…

in Preke
2017-02-13

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 29 Januarie 2017 Skrif:  Matteus 5:13-20 Wanneer ons soms met mense in gesprek tree omtrent geloof of hulle verhoudinng met die Here, dan hoor ons dikwels dat dit ‘n persoonlike saak is. Dit is amper soos die geheimediens – niemand weet van hulle nie. Is dit regtig hoe ons geloof…

Lees Meer