19 Maart 2017

in Preke
2017-03-21

Leraar: Ds. Deon Louw Skrif: Markus 8:31-38 Datum: 19 Maart 2017 Inleiding “Die eerste spoorlyn vir stoomaangedrewe lokomotiewe was ‘n lyn van 3,2 km in KwaZulu-Natal wat die dorp Durban met die hawe verbind het en wat op 26 Junie 1860 in gebruik geneem is.[2] Kaapstad het reeds in 1859 ‘n 72 km lyn begin…

Lees Meer

Gaan ek die beloofde land binne?

in Preke
2017-03-21

Leraar: Ds. Deon Louw Skrif: Jeremia 31:31-34 Datum: 12 Maart 2017 Inleiding Kom ons gaan vanoggend op ‘n reis deur die verlede. Iewers in jou huis, in ‘n boks of ‘n laai of ‘n kissie is daar goedjies wat vir jou spesiaal is en herinneringe oproep. Dalk ou foto’s, speelgoed, ‘n brief, juweelstuk, ‘n klippie…

Lees Meer

26 FEB 2017

in Preke
2017-03-21

Leraar: Ds. Deon Louw Skrif: Jesaja 58 en Johannes 14:15-17 Datum: 26 Feb 2017 Inleiding Het jy al ooit in jou lewe op ‘n plek gekom om te vra: Waarheen is ek oppad? Waar kom ek vandaan? Waarmee is ek besig? Het jy al in in jou eie geestelike lewe gevra? Waarheen is ek oppad?…

Lees Meer