Psalm 23

in Preke
2017-07-31

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Psalm 23 Ps 23:1-6 Feespsalm, troospsalm, lewe, dood, vreugde, hartseer, voorspoed, teenspoed, Geloofsbelydenis van iemand wat die Here ken van sy jeug af! Wie ken ‘n herder/skaapwagter, wie het al self skape opgepas? Wie wil dit vir ‘n beroep doen? Wie wil snags in die veld deurbring, bedags agter skape…

Lees Meer

Wie mag die berg van die Here opgaan?

in Preke
2017-07-31

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Psalm 24 Wie mag die berg van die Here opgaan? Presies waarna verwys hierdie opmerking? Wel dis beslis nie ons wat op die berg van die Here mag klim nie. Ons is vuil van hande en onsuiwer van hart, ons verknog ons siel aan nietigheid en ons misbruik die Naam…

Lees Meer

U is my lewe, U sorg vir my

in Preke
2017-07-16

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 9 Julie 2017 Skrif: Psalm 16:5,6 Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. Ek het gedink aan my ouerhuis, jare tevore toe ek ‘n…

Lees Meer

My tye is in u hand

in Preke
2017-07-16

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 2 Julie 2017 Skrif: Psalm 31:16 My tye is in u hand. My tye en U is my God! Van tyd kan mens baie dinge sê. Tyd heel wonde en laat ‘n mens vergeet. Tyd vlieg verby en namate jy ouer word, lyk dit of tyd al hoe vinniger vlieg….

Lees Meer

Vrouekamp 2017

in Nuus
2017-07-02

Die dames van NG Kerk Alberton-Wes het die jaar heerlik vrouekamp gehou! Dit was omtrent ‘n bederf naweek. Ons het heerlik geeet, gekuier, gesing en natuurlik heel belangrikste is dat on by mekaar geleer het van hoe God ‘n invloed in ons almal se lewens het. Dat God ons life het en gewbruik liggaam vir…

Lees Meer

Gos se vrede

in Preke
2017-07-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 25 Junie 2017 Skrif: Romeine 15:13 Die Romeine brief werk op baie sistematiese wyse deur die geloofswaarhede om ons geloof in ‘n raamwerk te plaas en maak die geloofsake baie duidelik. Soos die brief nader kom aan die einde, is dit asof Paulus die pitkos aanvul met ‘n heerlike nagereg….

Lees Meer