Nuwe Lewefees – Manne Ontbyt

in Nuus
2017-08-13

Kom kuier saam met jou familie en vriende rondom ‘n heerlike ontbyt. Die geestelike en liggaamlike aspekte van manwees word aangespreek. Pak die lewenspad aan met hernude lewenslus: jou batterye vol gelaai.

Hope pret en plesier buiten die sprekers van die dag. Maak seker jy is daar. Bespreek jou sitplek nou.