Baie Geluk Marius Lian de Kock & Kaitlynn van Rensburg se Doop

in Nuus
2015-04-19

Marius Lian de Kock asook Kaitlynn van Rensburg was Sondag 19 April 2015 gedoop.

Baie geluk aan hierdie besonderse kinders asook hulle families.

Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees.

Marius Lian de Kock

Picture8

Kaitlynn van Rensburg

Picture10