Huweliksnaweek – Bespreek NOU!!!

in Nuus
2015-04-27
Huweliksnaweek – Bespreek NOU!!!

Advert

  • Fokus: Kommunikasie en beplanning (bv. finansies) in die huwelik
  • Vanaf Vrydag om 17:00 tot Sondag na middagete.
  • Akomodasie sluit beddegoed en handoeke in
  • Volle etes word voorsien sowel as ‘n happie met teetyd!
  • Ongelukkig word daar geen voorsiening gemaak vir kinders van enige ouderdom. Daar word wel ‘n program vir die kinders gedurende die naweek aangebied.
  • Bespreek en betaal vir die naweek by die kerkkantoor.