Geluk aan Dawid Johannes Bauer.

in Nuus
2015-05-04

Dawid Johannes Bauer was Sondag 3 Mei 2015 gedoop.

Baie geluk aan hierdie besonderse kindjie asook die families.

Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees.