Klipkoppiefees 2015 – Ons kort hande

in Nuus
2015-05-20
Klipkoppiefees 2015 – Ons kort hande

Dit is amper weer daardie tyd. Ons kort hande GROOT ASB om hierdie jaar nog ‘n groter fees te kan he.

Kyk waar jy kan inpas, enige hulp sal waardeer word.

Plaas skoonmaak

Skoonmaak op Meyer-plaas tot 23 Mei elke   Saterdag, alle hulp WORD waardeer. Vicky 0828827558

Hekke

Gee u naam op by Vicky indien u be-langstel om by die hekke te help 0828827558 Nog heelwat persone nodig !!

Pannekoeke: DRINGEND: SOEK HANDE ASB!!

Indien u kan help met die volgende bestanddele vir pannekoeke, sal dit opreg waardeer word:

Koekmeel Bakpoeier Olie

Asyn Kaneel Suiker

Kontak Leonie Coetzer 0829789451 indien u be-langstel om te help pannekoeke bak die naweek

Messe en Flitsligte

Lourens sal op die saal se stoep wees vir enige bestelllings of navrae 0825678003

Kindervermaak

Verskeie produkte en bestanddele navrae Alida Jooste 0796933666

Tussen die klippe (TDK) Braai

Bestanddele benodig vir TDK:

– Mieliemeel – Tamatiesmoor

– Gerasperde kaas – Tamatiesous

– Suurlemoensap – Olie

Potte

Groot no 20+ swart 3 poot pot – indien iemand een het vir ons om te leen asb.

Persone wat belangstel om te help by die braai of vir enige navrae kontak Niel by 083 268 4219.