Program vir die week 03 Apr – 07 Apr 2018

Dag Groep Kontak Inligting Plek
Dinsdag Philia Groep 9:30-12:00

Lig Jare 10:00 – 11:00

Kerkkantoor – 011 869 0001

Paul Duvenage – 082 706 4643

Bele in mekaar se lewens

Bybelstudiegroep; Almal Welkom

Kerk Saal

Ligstad

Woensdag  Witgoud 9:15 – 11:00

Handelshuis 11:00 – 12:00

Omgeegroep 19:00 -:20:00

 Stafie & Petro Pelser – 011 907 7750

Karin van Wyk – 011 869 8626

Dawie Huysamen 082 463 3019

Bybelstudie – Alle Senior welkom

Benodig baba- en kinderklere & speelgoed

Vir Jong werkendes

Kerk Saal

Kerksaal

Nashlaan 4

Donderdag Bybelstudie 10:00 Mariette Kunneke – 011 867 5721 Bybelstudie: Alle dames welkom Kerksaal
Vrydag Handelshuis

Kinderkrans

 

Karin van Wyk – 011 869 8626

Alida Jooste – 079 693 3666


 

Benodig linne, klere, kombuisware ens. Vrywilligers word benodig asb.

Kinders tussen 4-13 jaar is welkom!


 

Kerksaal