27 Mei 2018

Baie Geluk aan almal wat in Mei verjaar en Huweliks-herdenkings vier!!!

Voorbidding

Maxi Hall
Wynand Basson
Hettie Gouws
Joey Visagie
Migne Ehrke
Jaco & Chrisna Lessing – kleinkind
Cornelius v.d Bijl – ma      Estelle Smuts
Piet Joubert
Chris Lotz
Roelfie Smuts
Charmaine v.d Bijl – ma
Bets v.d Westhuizen
Jan – Motorwag
Dawie Krouwkamp
Hannes & Dollie de Ru – kleinkind oorlede
Alle skole en beheerliggame wat hof toe gesleep word oor Christenskap in besonder Laerskool Randhart, Mnr Deon van Zyl en Hoerskool Linden, Dr Jorrie Jordaan wat by ons gemeente is.

Senior Verjaarsdae(75 Jaar en Ouer)

  • Geen

Huweliksherdenkings(50 Jaar en Langer)

  • 30/05 – Nico & Rina Smit

Datums om te Onthou

Almal is hartlik uitgenooi na die Pinkster week.

Skinkgroep

  • 27 Mei – Groep 2
  • 3 Junie – Groep 3

Blomme (Kerk)

  • 27 Mei – Karien Meyer
  • 3 Junie – Martie Beetge

Saal(bossie blomme)

  • 27 Mei – Jaco Cilliers
  • 3 Junie – Danielle Henning

Lofprysing en Aanbidding

  • 27 Mei – Hannes du Ru
  • 3 Junie – Hennie van Rensburg

Alberton Tuiste vir Bejaardes

Ons sal dit werklik waardeer indien u die dames van die Tuiste kan help met wol en legkaarte. Hulle gebruik dit in die winter vir hulle “active ageing” projekte. Ons se byvoorbaat dankie, ons weet ons kan altyd staatmaak op u hulp en ondersteuning.

Tel : 011 907 8307

Ligstad benodig hulp!!!

Ligstad soek vrywilligers om die kinders (gr.1 tot gr.7) weeksdae met hul huiswerk te help. 15:00 – 16:30.

Kontak Daniel 071 2000 974


Jeug

Kinderkrans

Ons kom Vrydae om 17h00 in die saal bymekaar. Bring al jou maatjies saam. Alida 079 693 3666

Kategese

Kom direk na die oggenddiens in die kerk bymekaar.O.L.V Denise Kruger 063 777 2809

Kruispad

Hoerskoolleerders reik uit na die gemeenskap. Kontak Ds.Deon Louw 079 693 3670


BROODJIE UITREIK

Laerskool Generaal Alberts

04/06 – Groep 3
05/06 – Groep 4
06/06 – Groep 5
07/06- Groep 1
08/06 – Groep 2
Indien u graag betrokke wil raak, kontak Aloama 011 869 0001