Sola fidei

in Preke
2017-10-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 24 Spe 2017 Skrif: 1 Sam 17: 20-57 Sola fidei … Geloof alleen, net geloof! Mens moenie oor Goliat moedeloos word nie… Dawid besef hierdie reus is voor God bitter min … Soos die Here hom beskerm het in die veld waar hy vee oppas, so sal dit ook hier…

Lees Meer

Geloof Alleen

in Preke
2017-10-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 17 September 2017 Skrif: Romeine 1:17 Rom 1:17 Geloof alleen! Sola fidei. Hierdie vers het groot rol gespeel in die Reformasie. Die Evangelie, die hemelse goeie nuus: God spreek mense vry enkel en alleen omdat hulle glo!  Geloof sê: Die toekoms is niks onseker nie. Dit behoort aan God, dis…

Lees Meer

God Se Vryspraak Is ‘n Geskenk

2017-09-13

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 10 September 2017 Skrif: Rom3:21-31 Hier in Suider-Afrika is daar ‘n bossie met die naam: “Opstandingsbossie.” Hierdie bossie is iets besonders. Veral vir die droogtetoestande wat soms baie fel kan wees. Hierdie bossie is ‘n opstandingswonder! Hoe lyk hierdie bossie? Waarvoor word hierdie bossie gebruik? Medisyne, wondgenesing, tee. Die bossie…

Lees Meer

Barmhartigheidsondag

in Preke
2017-09-13

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 27 Aug 2017 Skrif: Jakobus 1:17-27 Moenie dink nie. Doen net. Dit is die bekende uitdrukking wat gebruik word in die fliek en boek van Leon van N”!ierop, “Ballade vir ‘n enkeling”! Lindie Strydom het tydens haar besoek aan ons gemeente met die Damesoggend ‘n stelling gemaak. Sy het dit…

Lees Meer

Die wat vreugde vind in die woord van die Here….

in Preke
2017-08-27

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 20 Aug 2017 Sola Scriptura? Resultaat: Woordarmoede? Prof Piet Naudé: Laat ons by ons predikante begin: Lanklaas gehoor: Piet ek is moeg van Bybelstudie doen. Nee hulle kla hulle is moeg van vergaderings!! Hulle is moeg van allerhande shows en trends! Makro gemeentes spesialiseer! Predikante opgelei in Woord-bediening, maar hulle…

Lees Meer

Maak Leeg, sodat God kan volmaak!

in Preke
2017-08-27

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 13 Aug 2017 Skrif: Romeine 10:5-15 en Romeine 12:1 Inleiding Dink vir ‘n oomblik aan die week wat verby is. Hoe het jou program gelyk? Hoe lyk jou program vir die week wat kom? Jy het dalk ‘n groot projek by die werk waaroor jy toesig hou en bestuur. Dan…

Lees Meer

Nuwe Lewefees – Manne Ontbyt

in Nuus
2017-08-13

Kom kuier saam met jou familie en vriende rondom ‘n heerlike ontbyt. Die geestelike en liggaamlike aspekte van manwees word aangespreek. Pak die lewenspad aan met hernude lewenslus: jou batterye vol gelaai. Hope pret en plesier buiten die sprekers van die dag. Maak seker jy is daar. Bespreek jou sitplek nou.

Lees Meer

Laat U Koningkryk Kom!

in Preke
2017-08-13

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Matt 6:7-13 Datum: 6 Aug 2017 11 Sept 2001 Al Kaida terroristegroep die wêreld handel sentrum. Koning Lodewyk XV Frankryk aanleiding tot Franse Revolusie. Een van sy absurde opdragte: God word verbied om hier wonderwerke te doen. Op las Lod XV koning van Frankryk. Vermoedelik oor sy bandelose lewe. Dag…

Lees Meer

Psalm 23

in Preke
2017-07-31

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Psalm 23 Ps 23:1-6 Feespsalm, troospsalm, lewe, dood, vreugde, hartseer, voorspoed, teenspoed, Geloofsbelydenis van iemand wat die Here ken van sy jeug af! Wie ken ‘n herder/skaapwagter, wie het al self skape opgepas? Wie wil dit vir ‘n beroep doen? Wie wil snags in die veld deurbring, bedags agter skape…

Lees Meer

Wie mag die berg van die Here opgaan?

in Preke
2017-07-31

Leraar: Dr. Jerry Fourie Skrif: Psalm 24 Wie mag die berg van die Here opgaan? Presies waarna verwys hierdie opmerking? Wel dis beslis nie ons wat op die berg van die Here mag klim nie. Ons is vuil van hande en onsuiwer van hart, ons verknog ons siel aan nietigheid en ons misbruik die Naam…

Lees Meer