Jesus in Getsemane

in Preke
2015-02-17

Weens die kragonderbreking sondag, is daar ongelukkig nie ‘n opname beskikbaar nie. Leraar : Dr Jerry Fourie Skriflesing : Matt 26:36-46 Datum : 15 Februarie 2015 Vanuit die Oospoort aan die Noorde kant van die tempel het Jesus en sy dissipels na Getsemané gegaan. Deur die Kedron spruit oppad na die Olyfberg. Getsemané, oliepars, dalk…

Lees Meer

28 Dae Oppad met God : Die eerste gemeente

in Preke
2015-02-08

Leraar : Dr Jerry Fourie Skriflesing : Hand 2:43-47 Datum : 8 Februarie 2015 Die eerste gemeente ontstaan uit die optrede en getuienis van die apostels. Hier is baie respek vir die Geesvervulde apostels. Die Heilige Gees verrig wonders en wondere deur die apostels. Oor presies wat in die apostels gebeur en wat met hulle…

Lees Meer

Die verlore seun..?

in Preke
2015-02-08

Leraar : Dr Jerry Fourie Skriflesing : Luk 15:11-27 Datum : 8 Februarie 2015 Jongmense staan voor ‘n AHA dag in hulle lewens. Dis nie ‘n self op die skouer klop dag nie. Dan het ons en julle iewers bymekaar verby beweeg. Idleman sê: AHA is nie ‘n selfhelp boek nie, nie maar net ‘n…

Lees Meer

28 Dae Oppad met God

in Preke
2015-02-02

Leraar : Dr Jerry Fourie Skriflesing : Hand 2:22-26 Datum : 1 Februarie 2015 Petrus se getuienis Om te lewe in die ewig gebeurende beweging van die God van liefde met die liefde van God. Die hele verandering in die kerk en die Ou Testamentiese geloof gebeur wanneer en omdat Jesus aarde toe gekom het….

Lees Meer

28 Dae : Ons stap ‘n pad deur Handelinge

in Nuus
2015-01-11

Kry jou instapkaart en wees deel van die reis. Die Here het met ons ‘n afspraak, moet dit nie misloop nie. Boeke vir die 28 dae sal beskikbaar wees teen R30.00 per boekie. Skakel asb in by ‘n omgeegroep vir die reis deur Handelinge. Alle navrae kan gerig word aan die Sameroeper : Ouderling Henry…

Lees Meer