Huweliksnaweek – Bespreek NOU!!!

in Nuus
2015-04-27
Huweliksnaweek – Bespreek NOU!!!

Fokus: Kommunikasie en beplanning (bv. finansies) in die huwelik Vanaf Vrydag om 17:00 tot Sondag na middagete. Akomodasie sluit beddegoed en handoeke in Volle etes word voorsien sowel as ‘n happie met teetyd! Ongelukkig word daar geen voorsiening gemaak vir kinders van enige ouderdom. Daar word wel ‘n program vir die kinders gedurende die naweek…

Lees Meer

#imagine 2015

in Nuus
2015-04-22
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015
  • #imagine 2015

Op die naweek van die 10de – 12de April is ‘n groep van Alberton-Wes se tieners na die #Imagine-Jeugkamp. Hierdie kamp is vanjaar gehou by Malojeni Game Farm. Tydens hierdie geleentheid was daar sowat 4000 jongmense wat saam die Here geloof en prys het. Daar was ‘n orkes wat aan hoof van die aanbidding gestaan…

Lees Meer

Baie Geluk Marius Lian de Kock & Kaitlynn van Rensburg se Doop

in Nuus
2015-04-19

Marius Lian de Kock asook Kaitlynn van Rensburg was Sondag 19 April 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kinders asook hulle families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees. Marius Lian de Kock Kaitlynn van Rensburg

Lees meer

Baie Geluk Johannes de Klerk & Eldie en Sadie van Niekerk

in Nuus
2015-03-08

Johannes de Klerk asook Eldie en Sadie van Niekerk was Sondag 8 Maart 2015 gedoop. Baie geluk aan hierdie besonderse kinders asook hulle families. Ons bid saam as ‘n gemeente dat julle elke dag die vreugde sal ervaar van wat dit beteken om ‘n kind van God te wees. Johannes Christiaan de Klerk Eldie en…

Lees Meer

Wêreld Biddag vir vroue 2015

in Nuus
2015-03-08

Op die 6de Maart 2015 het die vroue van NG Alberton-Wes, saam met die res van die vroue in die wêreld, uit een stem uit gebid vir ons wêreld, die samelewing en die groot gebed sake wat ons wêreld mee gekonfronteer word. Die eerste Vrydag in Maart is die wêreld biddag vir vroue en hierdie…

Lees Meer

Wakkerbly 2015

in Nuus
2015-03-02

Op Vrydagaand, 20 Februarie, was ons gemeente se jaarlikse Wakkerbly aand gehou. Teen sonsondergang was daar reeds omtrent sewentig kinders by die kerk. Van die sewentig was byna vyftig nog die volgende oggend teen sonsopkoms wakker, baie moeg, maar wakker. Deur die aand is daar speletjies gespeel, fliek gekyk, springkasteel gespring, lekkers geëet en natuurlik…

Lees Meer

28 Dae : Ons stap ‘n pad deur Handelinge

in Nuus
2015-01-11

Kry jou instapkaart en wees deel van die reis. Die Here het met ons ‘n afspraak, moet dit nie misloop nie. Boeke vir die 28 dae sal beskikbaar wees teen R30.00 per boekie. Skakel asb in by ‘n omgeegroep vir die reis deur Handelinge. Alle navrae kan gerig word aan die Sameroeper : Ouderling Henry…

Lees Meer