U is my lewe, U sorg vir my

in Preke
2017-07-16

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 9 Julie 2017 Skrif: Psalm 16:5,6 Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. Ek het gedink aan my ouerhuis, jare tevore toe ek ‘n…

Lees Meer

My tye is in u hand

in Preke
2017-07-16

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 2 Julie 2017 Skrif: Psalm 31:16 My tye is in u hand. My tye en U is my God! Van tyd kan mens baie dinge sê. Tyd heel wonde en laat ‘n mens vergeet. Tyd vlieg verby en namate jy ouer word, lyk dit of tyd al hoe vinniger vlieg….

Lees Meer

Vrouekamp 2017

in Nuus
2017-07-02

Die dames van NG Kerk Alberton-Wes het die jaar heerlik vrouekamp gehou! Dit was omtrent ‘n bederf naweek. Ons het heerlik geeet, gekuier, gesing en natuurlik heel belangrikste is dat on by mekaar geleer het van hoe God ‘n invloed in ons almal se lewens het. Dat God ons life het en gewbruik liggaam vir…

Lees Meer

Gos se vrede

in Preke
2017-07-02

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 25 Junie 2017 Skrif: Romeine 15:13 Die Romeine brief werk op baie sistematiese wyse deur die geloofswaarhede om ons geloof in ‘n raamwerk te plaas en maak die geloofsake baie duidelik. Soos die brief nader kom aan die einde, is dit asof Paulus die pitkos aanvul met ‘n heerlike nagereg….

Lees Meer

Vertroue In God

in Preke
2017-06-26

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 18 Junie 2017 Skrif: Efes 1:3-14 Hulle het hulle lewens aan die Here God oorgegee. Hulle het hulle vertroue geheel en al aan God toevertrou. In hierdie vertroue in God, het het hulle Hom al beter leer ken. Die Heilige Gees word die bron van absolute heiligheid. Hierdie heiligheid word…

Lees Meer

Heelmakende krag van die Heilige Gees

in Preke
2017-06-26

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 11 Junie 2017 Skrif: Hand 3:13-14 Die koms van die Heilige Gees en die heelmakende krag van die Heilige Gees. Petrus se gewigtige woorde met groot oortuiging in die heiligste plek van die Jode deur ‘n gewone visserman. Petrus trek die lyn regdeur van Abraham, Isak, Jakob, van  die voorgeslag…

Lees Meer

11 Junie 2017 – Gesinsdiens

in Preke
2017-06-26

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 11 Junie 2017 Skrif: Handelinge  3:1-26 Inleiding Wie is al in ‘n gym gewees? Hoe lyk dit in die gym? Hoekom gaan ons gym toe? Skriflesing Handelinge  3:1-26 Woordverkondiging Dit is die gebruik gewees om twee keer tempel toe of kerk toe te gaan. Daar is in die oggend en…

Lees Meer

Pinkster 2017 – Afsluiting

in Preke
2017-06-25

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 4 Junie 2017 Skrif: Johannes 15;1-17 Inleiding  Hierdie hele week vier ons Pinkster. Dit is die geleentheid waar geloof wat oorgaan in aksiie gevier word. Dan is di took so dat hierdie Sondag bekend staan as die Pinksterfees. Daar is daar nie ‘n beter evangelie om uit te lees op…

Lees Meer

Pinkster 2017- Donderdag Aand

in Preke
2017-06-25

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 1 Junie 2017 Skrif: 1 Korintiers 12:1-31 Leef ek God se droom? Het ek die bekwaamheid om dit te doen? Het ek ook gawes ontvang? Skriflesing  1 Korintiers 12:1-31  Woordverkondiging  Terugkyk op die week… “Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle…

Lees Meer

Pinkster 2017 – Woensdag Aand

in Preke
2017-06-25

Leraar: Ds. Deon Louw Datum; 31 Mei 2017 Skrif: Romeine 12-1-8 Inleiding  Weet jy hoe dit werklik voel om iets op te offer? Het jy al iets of iemand op geoffer in jou lewe? Skriflesing Romeine 12:1-8 Woordverkondiging Ek staan in ‘n nuwe verhouding met God. Jesus Christus het dit alles vir my moontlik gemaak…

Lees Meer