Pinkster 2017

in Preke
2017-06-11

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 28 Mei 2017 Skrif: Handelinge  2:1-21 Pinksterfees, Epifanie- en Paasfees is seker die drie oudste feeste wat in die Christelike tradisie gevier word. Hierdie fees het selfs Ou Testamentiese wortels – die fees wat gevier is aan die begin van die koringoes. Sewe weke na Paasfees is die graanoffers gebring…

Lees Meer

Hemelvaartdiens

in Preke
2017-06-11

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 25 Mei 2017 Skrif: Lukas 24:36-53 Jesus verskyn ‘n derde keer aan sy dissipels in Jerusalem. Die dissipels word gegroet met die vredesgroet: “Vrede vir julle!” Hier leef nog twyfel in hulle harte oor die opstanding van Jesus. Die bewys wat Hy aan hulle gee is dat hulle aan sy…

Lees Meer

In die nag van ons mislukking: 3 dinge wat ons moet verstaan.

in Preke
2017-06-11

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 21 Mei 2017 Skrif: Johannes 21 Jesus gee ontbyt …!! Met vishoek en herderstaf. Die klompie manne is moeg na die nag. Teleurgesteld want hulle het tsv hul harde werk, niks vis nie!! Nou staan daar ‘n man op die strand. Het julle nie iets gevang om te eet nie….

Lees Meer

Jesus se opstanding

in Preke
2017-06-11

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 14 Mei 2017 Skrif: 1 Kor 15:50 Murray Janson: Ons siel word nie alleen gered nie, ons hele liggaam word gered. Jesus het nie net vir ‘n deeltjie van ons menswees kom sterf nie!! Nee vir ons hele self. Sy opstanding bring ons in geheel by God. Met die verkondiging…

Lees Meer

Om Jesus se opstanding te hoor en te doen

in Preke
2017-05-08

Leraar: Dr. Jerry Fourie datum: 7 Mei 2017 Skrif: Matt 13:10-17 Om Jesus se opstanding te hoor en te doen …! Jesus sê dat sy dissipels bevoorreg is om dié dinge te sien en te hoor. Maar enige mens wat kan sien en hoor, is bevoorreg. Christene sien en hoor, maar anders en meér as…

Lees Meer

Dis nag en donker!

in Preke
2017-05-08

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 30 April 2017 Skrif: Joh 20:1-16 Mark 15:33 Dis nag en donker! Dit was al omtrent twaalfuur, toe kom daar duisternis … dit het tot omtrent drie uur geduur. Die son het opgehou skyn. Mark 15:47 Maria Magdalena … waar Hy neergelê word (Jesus se begrafnis). Maria Magdalena keer terug…

Lees Meer

Herskep my teleurstelling, o Here!

in Preke
2017-04-24

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 23 April 2017 Skrif: Lukas 24:1-35 Inleiding Dink vir ‘n oomblik aan groot teleurstellings wat jy al in jou lewe beleef het. Hoe het die gevoel in jou hart gevoel? Het die moedeloosheid jou oorval? Hoe voel jy dalk wat gebeur oor die dinge wat gebeur in ons land; die…

Lees Meer

Opstandingssondag

in Preke
2017-04-24

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 16 April 2016 Skrif: Matteus 28:1-7 Wat het die oggend van die opstanding gebeur? Wat is dit wat die vroue by die graf beleef het? Wat beteken dit vir my en jou vandag? Hoekom herdenk ons hierdie gebeurtenis? Met Goeie Vrydag is daar die laaste bietjie hoop wat oor was…

Lees Meer

Jesus se intog in Jerusalem – die pad na bevryding …

in Preke
2017-04-10

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 9 April 2017 Skrif: Markus 11:1-11 en 27-33 Vanoggend het ons die voorreg om in die stof strate van die ou Jerusalem te stap. Ruik die stof en voel dit aan jou lyf. Luister na die gedruis van die skare rondom jou. Hoe moet ons na hierdie gebeurtenis kyk. Wat…

Lees Meer