Pinkster 2017 – Dinsdag Aand

in Preke
2017-06-25

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 30 Mei 2017 Skrif: Romeine 8:1-17 en 8:31-39 Inleiding Beheer en beheers? Is daar ‘n verskil? Inderdaad is daar ‘n verskil. Beheer kom daarop neer dat ek ‘n maatskappy of my motor bestuur of beheer. Beheers dui op mag wat die oorhand het. Om mag oor iemand of iets te…

Lees Meer

Pinkster 2017 – Maandag Aand

in Preke
2017-06-25

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 29 Mei 2017 Skrif: Efesiers 1:1-14 en 2:17-18 Woordverkondiging Hy het ons geseën in Christus om heilig en onberispelik te lewe Heilig leef – ons is afgesonder om hier ‘n taak te verrig God kies jou… Elkeen van ons ontvang ‘n genadegawe – gawes wat ek nie verdien nie Deur…

Lees Meer

Pinkster 2017 – Sondag Aand

in Preke
2017-06-25

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 28 Mei 2017 Skrif:  Handelinge  2:1-21 en 37-41 Inleiding  Pinksterfees, Epifanie- en Paasfees is seker die drie oudste feeste wat in die Christelike tradisie gevier word. Hierdie fees het selfs Ou Testamentiese wortels – die fees wat gevier is aan die begin van die koringoes. Sewe weke na Paasfees is…

Lees Meer

Pinkster 2017

in Preke
2017-06-11

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 28 Mei 2017 Skrif: Handelinge  2:1-21 Pinksterfees, Epifanie- en Paasfees is seker die drie oudste feeste wat in die Christelike tradisie gevier word. Hierdie fees het selfs Ou Testamentiese wortels – die fees wat gevier is aan die begin van die koringoes. Sewe weke na Paasfees is die graanoffers gebring…

Lees Meer

Hemelvaartdiens

in Preke
2017-06-11

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 25 Mei 2017 Skrif: Lukas 24:36-53 Jesus verskyn ‘n derde keer aan sy dissipels in Jerusalem. Die dissipels word gegroet met die vredesgroet: “Vrede vir julle!” Hier leef nog twyfel in hulle harte oor die opstanding van Jesus. Die bewys wat Hy aan hulle gee is dat hulle aan sy…

Lees Meer

In die nag van ons mislukking: 3 dinge wat ons moet verstaan.

in Preke
2017-06-11

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 21 Mei 2017 Skrif: Johannes 21 Jesus gee ontbyt …!! Met vishoek en herderstaf. Die klompie manne is moeg na die nag. Teleurgesteld want hulle het tsv hul harde werk, niks vis nie!! Nou staan daar ‘n man op die strand. Het julle nie iets gevang om te eet nie….

Lees Meer

Jesus se opstanding

in Preke
2017-06-11

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 14 Mei 2017 Skrif: 1 Kor 15:50 Murray Janson: Ons siel word nie alleen gered nie, ons hele liggaam word gered. Jesus het nie net vir ‘n deeltjie van ons menswees kom sterf nie!! Nee vir ons hele self. Sy opstanding bring ons in geheel by God. Met die verkondiging…

Lees Meer

Om Jesus se opstanding te hoor en te doen

in Preke
2017-05-08

Leraar: Dr. Jerry Fourie datum: 7 Mei 2017 Skrif: Matt 13:10-17 Om Jesus se opstanding te hoor en te doen …! Jesus sê dat sy dissipels bevoorreg is om dié dinge te sien en te hoor. Maar enige mens wat kan sien en hoor, is bevoorreg. Christene sien en hoor, maar anders en meér as…

Lees Meer

Dis nag en donker!

in Preke
2017-05-08

Leraar: Dr. Jerry Fourie Datum: 30 April 2017 Skrif: Joh 20:1-16 Mark 15:33 Dis nag en donker! Dit was al omtrent twaalfuur, toe kom daar duisternis … dit het tot omtrent drie uur geduur. Die son het opgehou skyn. Mark 15:47 Maria Magdalena … waar Hy neergelê word (Jesus se begrafnis). Maria Magdalena keer terug…

Lees Meer

Herskep my teleurstelling, o Here!

in Preke
2017-04-24

Leraar: Ds. Deon Louw Datum: 23 April 2017 Skrif: Lukas 24:1-35 Inleiding Dink vir ‘n oomblik aan groot teleurstellings wat jy al in jou lewe beleef het. Hoe het die gevoel in jou hart gevoel? Het die moedeloosheid jou oorval? Hoe voel jy dalk wat gebeur oor die dinge wat gebeur in ons land; die…

Lees Meer